# Die Gautengse regering verskerp ingrypings om onwettige grondbesettings te bekamp. Woordvoerder Ofentse Morwane sê hulle het die LIMIT-stelsel bekend gestel. Dis ‘n tegnologie-gedrewe hulpmiddel wat daarop gemik is om onwettige grondbesettings onmiddelik op te spoor. Morwane sê operasies duur voort teen sindikate wat betrokke is by die onwettige verkoop van openbare en privaat grond. Hy voeg by hul versterk ook samewerking met munisipaliteite en wetstoepassing:
Gauteng verskerp stryd teen grondbesettings [KLANK]
ENG MorwaneOnLandInvasions