Skip to content

Gauteng komitee vir Gemeenskapsveiligheid verwelkom die inhegtenisneming van polisie-bevelvoerder vir beweerde bedrog [KLANK]

# Die Gauteng-wetgewer se Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het die arrestasie van die bevelvoerder van die Norwood polisiestasie in verband met beweerde bedrog, diefstal en dwarsboming van die gereg verwelkom. Die bevelvoerder is Dinsdag in hegtenis geneem vir moontlike betrokkenheid by die konfiskering en daaropvolgende verdwyning van goedere ter waarde van 165-duisend-rand uit ‘n winkel. Die komitee se voorsitter, Bandile Masuku, sê die arrestasie stuur ‘n sterk boodskap dat geen individu, ongeag hul rang of posisie, verhewe bo die wet is nie:

ENG BandileonStationCommander