Skip to content

Gauteng Gesondheid bekommerd oor lae gebruik van voorbehoedmiddels [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê die lae gebruik van voorbehoedmiddels dra steeds by tot onbeplande swangerskappe in die provinsie. Tussen April en Junie vanjaar het slegs 32-persent van kwalifiserende vroue toegang tot voorbehoeddienste gekry, wat onder die teiken van 43-persent is. Steve Mabona van die Departement sê wanopvattings oor newe-effekte en onvrugbaarheid is een van die struikelblokke vir die gebruik van voorbehoedmiddels. Mabona het ook seksueel aktiewe mense aangemoedig om kondome te gebruik om MIV en ander seksueel-oordraagbare infeksies te help voorkom:

ENG MabonaOnContraceptives