# Gauteng se Gesondheidsdepartement het ‘n volledige noodreaksie geaktiveer te midde van reën oor Gauteng wat die gevaar van oorstromings verhoog. Die direkteur van die Nood- Mediese Dienste, Reuben Ruiters, sê gladde paaie en oorstromings op ‘n aantal plekke het hulle genoodsaak om reddingsbote en ambulanse na hoërisiko-gebiede te ontplooi. Hy vra inwoners om oorstroomde gebiede en lae bruggies te vermy en op hul hoede te bly:
Gauteng-gesondheid op hoë gereedheid te midde van vloedwaarskuwings oor Paasnaweek [KLANK]
ENG-RuitersOnEmergency