Skip to content

Gauteng gaan R5,76-miljard betaal vir e-tolskuld en snelwegverbeterings [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Finansies, Lebogang Maile, sê die provinsie betaal vandag 5,76-miljard-rand aan e-tolskuld en die ondersteuning van SANRAL se snelwegverbeterings. Maile sê dit is deel van Gauteng se Provinsiale Inkomsteverbeteringstrategie en breër infrastruktuurplanne. Hy sê verder werk is aan die gang is om die finansieringsmodel vir fases 2 en 3 van die Gauteng-snelwegverbeteringsprojek te bepaal, met opdaterings wat mettertyd bekendgemaak sal word:

ENG-MaileOnSanral