# Dit is dag twee van die kiesersregistrasienaweek en die Forum for South Africa vra meer deursigtigheid in verkiesingsprosesse, streng afdwinging teen verkiesingsbedrog en aanspreeklikheid op alle politieke vlakke. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, beklemtoon die ware toets van demokrasie lê nie in die gereedheid nie, maar in deelname en vertroue. Hy is diep bekommerd omdat meer as 70-persent van jongmense tussen 18- en 19-jaar-oud nog nie geregistreer het om te stem nie:
FOSA vra meer deursigtigheid in verkiesingsprosesse [KLANK]
ENG TebogoONElectoral