Skip to content

FOSA vra duidelikheid oor leierskap in ministerie van Polisie [KLANK]

# Die Forum for South Africa het president Cyril Ramaphosa gevra om dringend onsekerheid oor leierskap in die ministerie van Polisie op te los. Die organisasie sê belastingbetalers dra die koste van oorvleuelende leierskap. FOSA sê die skorsing van Senzo Mchunu duur nou te lank en eis ‘n permanente besluit oor Firoz Cachalia se aanstelling. FOSA-woordvoerder Tebogo Mashilompane doen ‘n beroep op verantwoordbaarheid, beslissende leierskap en ‘n duidelike plan om misdaad te bekamp:

ENG-MashilompaneOnPoliceLeadership