Skip to content

FOSA eis volle deursigtigheid oor die vennote vir die bekendstelling van MIV-voorkomingsmiddel [KLANK]

# Forum for South Africa eis volle deursigtigheid oor die bekendstellingsvennote van die MIV-voorkomingsmiddel Lenacapavir, en verspreidings-agentskappe. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het aangekondig dat Suid-Afrika die eerste besending van net meer as 37-duisend dosisse ontvang het wat die Globale Fonds geskenk het. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê as ‘n sesmaandelikse inspuitbare voorkomingskeuse word verwag dat Lenacapavir meer voorkomingskeuses sal bied en nakoming sal verbeter, veral onder kwesbare groepe:

ENG TebogoONMedicine