# Die Activists and Citizens Forum sê hulle hoop ‘n voorlopige verslag wat na bewering verbind word aan die Parlement se ad hoc-komitee wat bewerings van misdaad-insypeling in die strafregstelsel ondersoek, nie eg is nie. Dennis Bloem van die forum sê as die verslag eg is, sal dit die Parlement se geloofwaardigheid skaad en openbare vertroue ondermyn. Hy sê die verslag misluk om oortredings deur verskeie individue te identifiseer, wat betrek word by bewerings deur die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi:
Forum waarsku uitgelekte verslag kan Parlement se geloofwaardigheid skaad [KLANK]
ENG BloemOnReport