# African Diaspora Forum is bekommerd oor diplomatieke reaksie op verset-optrede teen ongedokumenteerde migrante in Suid-Afrika. Die forum ondersteun behoorlike dokumentasie van buitelandse burgers en ‘n wettige, gekoördineerde benadering tot migrasiebestuur. Dorothy Mabelebele van die forum sê die beskerming van migrante, vlugtelinge en asielsoekers bly die verantwoordelikheid van die Suid-Afrikaanse regering deur die polisie en Binnelandse Sake. Sy veroordeel geweld en xenofobie en vra eenheid en streeksamewerking:
Forum vra eenheid en wettige migrasiebestuur te midde van toenemende spanning [KLANK]
ENG MabelebeleOnXenophobia