Skip to content

Forum vra deursigtigheid oor ondersoek na kriminele aktiwiteite in SAPD [KLANK]

# Die Forum for South Africa doen ‘n beroep op deursigtigheid en verantwoordbaarheid in die ondersoek na kriminele aktiwiteite in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. FOSA-leier, Tebogo Mashilompane, sê bewerings van korrupsie in die hoogste wetstoepassingskantoor bedreig die geloofwaardigheid van die hele strafregstelsel en ondermyn die publiek se vertroue in die stryd teen misdaad:

ENG TebogoonMchunu