Skip to content

Forum sê deelname deur die privaat sektor is noodsaaklik vir Suid-Afrika se logistieke infrastruktuur [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê pogings om Suid-Afrika se vraglogistiekstelsel te herstel, begin vrugte afwerp. Dit volg nadat Transnet ‘n wins van 4,6-miljard-rand aangeteken het vir die boekjaar wat in Maart 2026 geëindig het. Dit is ‘n beduidende ommeswaai vergeleke met die netto verlies van 1,9-miljard-rand die vorige jaar. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê deelname deur die privaat sektor speel ‘n belangrike rol in die modernisering van die land se logistieke infrastruktuur:

ENG MashilompaneONInfrastructure