Skip to content

Forum sê aanklagte teen Sibiya is terugslag vir stryd teen geslagsgeweld [KLANK]

# Activists and Citizens Forum sê aanklagte van aanranding, seksuele gereedmaking en verkragting teen die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, is uiters ernstig. Woordvoerder Dennis Bloem sê howe moet geen genade betoon aan mense wat van verkragting beskuldig word nie. Hy sê die saak is ‘n terugslag vir die stryd teen geslagsgeweld. Bloem moedig ondersoekers aan om te sorg dat die saak nie ontspoor soos die saak teen pastoor Timothy Omotoso nie:

ENG BloemOnSibyaCase