Skip to content

Forum sê aanklagte moet teruggetrek word teen geskorste nasionale polisiekommissaris [KLANK]

# Activists and Citizens Forum vra die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, moet onmiddellik die aanklagte terugtrek teen die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola. Woordvoerder Dennis Bloem sê Mothibi het voor die Madlanga-kommissie getuig die aanklagte sal hersien word. Hy bevraagteken die vertraging en sê Masemola behoort nie langer gebuk te gaan onder wat hy ongegronde aanklagte noem nie. Bloem vra president Cyril Ramaphosa om Masemola onmiddellik terug te bring:

ENG BloemOnWithdraw