# Die Activists and Citizens Forum sê die kandidaatregistrasiegeskil tussen die ANC en die Verkiesingskommissie sal die kommissie se geloofwaardigheid toets. Die ANC hou vol dat hulle hul kandidaatlyste betyds ingedien het, maar tegniese probleme ondervind het. Die OVK ontken enige stelselprobleme, maar die ANC eis ‘n ondersoek en het gedreig om die Verkiesingshof te nader. Woordvoerder Dennis Bloem sê die OVK se geloofwaardigheid moet beskerm word:
Forum ondersteun OVK-geloofwaardigheid te midde van ANC-kandidaatregistrasiegeskil [KLANK]
ENG-BloemOnANC-IEC