# Die Activists and Citizens Forum kritiseer president Cyril Ramaphosa se aanstelling van Dina Pule as minister van Maatskaplike Ontwikkeling. Denis Bloem van die forum sê Pule se vorige verwydering uit die kabinet en etiese bevindings is uiters kommerwekkend. Hy beweer die aanstelling stuur die verkeerde boodskap aan Suid-Afrikaners en moontlike beleggers, en bevraagteken Ramaphosa se verbintenis tot die bekamping van korrupsie:
Forum bekommerd oor aanspreeklikheid na Dina Pule se aanstelling as minister [KLANK]
ENG BloemOnPule