# Eskom sê ondanks sporadiese stelselbeperkings, is die land se noodreserwes beskikbaar en strategies ontplooi om aan spitstydaanvraag te voldoen. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê die kragnetwerk is steeds bestendig met drie-duisend-470 megawatt wat teen Maandag weer beskikbaar sal wees. Sy het bevestig Medupi-kragstasie se eenheid 4 is weer aanlyn en 800 megawatt sal binnekort byvoeg word, wat die energiesekerheid en voorsieningsbetroubaarheid dié winter sal versterk:
Eskom bevestig noodreserwes strategies ontplooi om spitstyd te bestuur [KLANK]
ENG-MokoenaOnPower