# Die Wes-Kaape LUR vir Onderwys, David Maynier, sê 11 skole in die Kaapse Wynland, Eden en Sentraal Karoo bly gesluit weens ontoeganklike toegangspaaie ná die gure weer. Hy sê die sluitings sal na verwagting die res van die week voortduur, met inhaalplanne vir leerders wat geraak is. Hy voeg by 60 skole het skade aangemeld en word tans evalueer, maar reëlings is getref sodat die meeste oop kan wees:
Elf Wes-Kaapse skole gesluit weens ontoeganklike toegangspaaie [KLANK]
ENG MaynierOnSchoolClosures