# Die EFF sê dit is ontstellend om die hoë vlakke van kinderverkragtings en seksuele aanrandings te sien wat in die sorg van die basiese onderwyssektor plaasvind. Die veiligheid van kinders is oor baie jare reeds in gedrang, met min of geen ingryping van die regering om skole ‘n veilige hawe vir kinders te maak nie. Die EFF doen ‘n beroep vir ‘n landwye ondersoek om die ware vlakke van seksuele geweld in die basiese onderwyssektor te bepaal.
EFF vra vir ondersoek na die plaag van kinderverkragting en seksuele aanranding in basiese onderwyssektor