Skip to content

EFF tevrede met Nkabane se afdanking oor omstredenheid na SETA-aanstellings [KLANK]

# Die EFF sê hy is tevrede met die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, se afdanking. President Cyril Ramaphosa het haar afgedank na omstredenheid oor die aanstelling van SETA-rade se voorsitters. Buti Manamela is die nuwe minister, en Nomusa Dube-Ncube die adjunkminister. Sihle Lonzi van die EFF het aan die SABC gesê die Parlement kan nie gebruik word as ʼn skild om ministers te beskerm nie:

ENG LonziOnParliament