# Die EFF in Gauteng sê hy lei vandag ‘n optog na die kantore van Johannesburg Water in reaksie op die voortdurende en aanhoudende watertekorte wat inwoners raak. Die party eis ‘n onmiddellike einde aan waterbeperking en vra volhoubare en betroubare watervoorsiening aan alle inwoners. Die woordvoerder van die EFF Dumisani Baleni sê die Stad Johannesburg se wateruitdagings het vlakke bereik waar ‘n humanitêre krisis onvermydelik is as daar nie dringend ingegryp word nie:
EFF in Gauteng lei optog na kantore van Johannesburg Water [KLANK]
ENG DumisanionMarch