# Die Verenigde Nasies waarsku dat Ebola vinnig versprei in die Demokratiese Republiek die Kongo, met gevalle wat elke 20 dae verdubbel. Die aantal gevalle het tot drie-duisend-200 gestyg, waaronder minstens een-duisend-405 sterftes. Die uitbreking word veroorsaak deur ‘n stam waarvoor daar geen goedgekeurde entstof of behandeling is nie. Die VN se senior koördineerder vir Ebola, Julien Harneis, sê die pogings om die uitbreking te bestry, skiet ver tekort:
Ebola-gevalle in die DRK vedubbel elke 20 dae en bestrydingspogings kan nie byhou nie [KLANK]
ENG HarneisOnEbola