Skip to content

e-Sentrums in die Wes-Kaap bedien elke maand meer as vier-duisend gebruikers [KLANK]

# Die DA sê die Wes-Kaapse regering se e-sentrums help elke maand meer as vier-duisend-800 mense met Delft, Waalstraat, Philippi en Vrygrond wat die besigste sentrums is. Die sentrums bied ook gratis internet, regeringsdienste en rekenaaropleiding aan. Benedicta Van Minnen van die DA sê ’n nuwe program wat as broadband 2.0 bekend staan sal die sentrums verbeter deur die tegnologie op te gradeer en dienste vinniger en veiliger te maak:

 

AFR BenedictaOnCentre