Skip to content

Durbanse ma tot 20 jaar gevonnis vir kleuter se moord [KLANK]

# Die Durbanse Hooggeregshof het Teneil Ursula Kok tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op haar driejarige dogter, Fadillah Chantal Kok, in Mei 2022. Die hof het mishandeling in haar verlede en geestesgesondheids-probleme as versagtende faktore beskou. Die NVG se woordvoerder, Natasha Ramkisson-Kara, sê regter Jacqueline Henriques het beveel dat sy haar vonnis naby Durban uitdien om met haar ander kinders kontak te hou:

ENG-Ramkisson-KaraOnCase