Skip to content

Druk deur DA lei tot betaling van agterstallige salarisse aan radiografiste in Gauteng [KLANK] 

# Na druk van die DA, het die Gautengse Departement van Gesondheid uitstaande salarisse betaal en dienskontrakte aan 20 diagnostiese radiografiste uitgereik. Die radiografiste het na bewering sonder kontrakte of vergoeding gewerk sedert hulle vroeër vanjaar hul poste aanvaar het. Madeleine Hicklin van die party sê agt van hulle het bedank nadat hulle drie maande lank geen salaris ontvang het nie, wat gelei het tot ‘n verlies aan skaars vaardighede by hospitale in die provinsie:

ENG HicklinOnRadiographers