Skip to content

Drie verdagtes in Atteridgeville doodgeskiet [KLANK]

# Drie verdagtes is gisteraand dood en twee beseer tydens ‘n skietery met die polisie in Atteridgeville, Pretoria. Die SAPD se Snelwegpatrollie, ondersteun deur privaat sekuriteit, het reageer op intelligensie oor ‘n kapingsindikaat. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê beamptes het probeer om die verdagtes se voertuig te stop, maar ‘n hoëspoed-jaagtog en ‘n oor-en-weer skietery ​​het gevolg. Sy sê ondersoeke is aan die gang:

ENG-NevhuhulwiOnShooting