# Drie mense is dood en nog twee ernstig beseer in ‘n ongeluk tussen ‘n vragmotor en ‘n ligte motorvoertuig op die N2 in Ophongolo. KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, het sy meegevoel aan die families betuig en bevestig dat ondersoek ingestel word. Die woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê Duma sal voortgaan met operasies by die 17 weegbrûe regoor die provinsie om vragmotorongelukke te bekamp terwyl owerhede werk aan padveiligheid in die provinsie:
Drie dood in Ophongolo-vragmotorongeluk in KZN [KLANK]
ENG-SibiyaOnTrucks