Skip to content

Dokters sonder Grense waarsku klinieke in Soedan sluit weens besnoeiings [KLANK]

# Dokters sonder Grense waarsku besnoeiings aan befondsing lei tot die grootskaalse sluiting van klinieke in Soedan, wat beteken pasiënte het nog minder toegang tot gesondheidsorg. Die internasionale mediese humanitêre organisasie vra regerings en skenkers om befondsing vir noodsaaklike gesondheidsdienste te beskerm terwyl sowat 33,7-miljoen mense humanitêre hulp benodig. Die direkteur van Verenigings in Suider-Afrika, Monica Genya, sê die oorlog vererger die behoefte, maar befondsingsbesnoeiings beperk die reaksie daarop:

ENG-GenyaOnSudanAid