# Die DA in Tshwane sê hy het ‘n meerderheid van 50-persent plus een nodig om ‘n einde te bring aan koalisie-onbestendigheid en die metro alleen te regeer ná die komende plaaslikeregeringsverkiesing. Cilliers Brink van die party sê hy verwag dat die ANC en ander partye, sonder daardie mandaat, sal probeer om die DA se stemme te verdeel. Hy sê daardie partye wil nie sien dat die DA ‘n stad bestuur wat behoorlik funksioneer nie:
Die DA sê hy is gereed om leiding te neem in Tshwane
AFR BrinkONReady