# Die DA in the Wes-Kaap het aan die provinsiale polisiekommissaris, Thembisile Patekile, geskryf oor die aanstelling van Miriam Mochologi as die nuwe Kaapse Wynlande-distrik polisiekommissaris. Die party vra vir duidelikheid oor hoe so ‘n kritieke pos gevul is sonder deursigtigheid of behoorlike aandag aan meriete. Nicholas Gotsell van die DA sê sy is in 2023 as die Overberg-distrik-polisiekommissaris aangestel en nou word sy na die Kaapse Wynlande, een van die provinsie se mees ingewikkelde distrikte, geskuif:
Die DA in die Wes-Kaap dring aan op meriete-gebasserde aanstelling vir Kaapse Wynlande polisiekommissaris [KLANK]
ENG NicholasonCapeWinelands