Skip to content

DA vra vir ondersoek na kontrakte onder Kunene se ampstermyn [KLANK]

# Die DA in Johannesburg eis ‘n volledige ondersoek na alle kontrakte en verkrygingsprosesse gedurende Kenny Kunene se tyd as burgemeesterskomiteelid vir Vervoer. Kunene het bedank as burgemeesterskomiteelid en is deur die Patriotic Alliance geskors nadat hy sakeman Katiso ‘KT’ Molefe, wat met DJ Sambodi se moord verbind word, besoek het. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA het aan Newzroom Afrika gesê daar is kommer oor beweerde korrupsie:

ENG-EcheozonjokuOnKuneneProbe