# Die DA in Tshwane sê die voortgesette kragonderbrekings raak besighede in Rosslyn. Die party sê terwyl die ANC-regering in Tshwane die belangrikheid van ekonomiese groei verkondig, misluk hulle met die lewering van basiese dienste wat nodig is om ‘n omgewing vir ekonomiese groei bevorder. Themba Fosi van die DA sê in die twee weke sedert die DA se besoek aan Rosslyn het die industriële park byna 60 uur se kragonderbrekings beleef, wat min of meer gelykstaande is aan fase 3-beurtkrag:
DA vra Tshwane om dringend te kyk na voortgesette kragonderbrekings wat Rosslyn-ondernemings lamlê [KLANK]
ENG ThembaonRosslyn