# Die OVK se Kiesersregistrasienaweek skop die naweek af en die DA vra alle stemgeregtigde kiesers om vir die komende plaaslike regeringsverkiesing op 4 November te registreer. Sithembiso Ngema van die party sê inwoners in sekere provinsies leef reeds met die gevolge van swak bestuur, terwyl munisipaliteite aanhoudend sukkel met finansiële wanbestuur, verswakkende infrastruktuur en swak dienslewering. Hy beklemtoon munisipaliteite moet gemeenskappe dien, nie die politici nie:
DA vra stemgeregtigde kiesers om die naweek te registreer vir die plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]
ENG NgemaONElections