# Die DA sê hulle is ernstig bekommerd oor die stygende toename van selfdood in die polisie. Die party sê onlangse verslae toon dat gemiddeld een polisiebeampte per week sy of haar eie lewe neem. Lisa Schickerling van die DA het die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola en die polisiebestuur versoek om dringende, beslissende stappe te doen om die krisis aan te spreek, insluitend die onmiddellike bekendstelling van verpligte en vertroulike geestesgesondheidsondersteuning en ontlontingsessies na traumatiese voorvalle:
DA vra SAPD-bestuur om kommerwekkende toename in selfdood onder beamptes aan te spreek [KLANK]
AFR LisaonSuicides