Skip to content

DA vra regulering van privaat brandbestryders in Tshwane [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê privaat brandweerdienste moet gereguleer word en nie verwyder nie. Die DA-raadslid Alfred Makhafula voer aan dat Tshwane se nooddienste onder druk is as gevolg van begrotingsinperkings, personeeltekorte en verouderde infrastruktuur. Hy sê die reaksie van gekwalifiseerde privaat lede is noodsaaklike ondersteuning. Makhafula moedig die stad aan om verouderde wette by te werk en saam met die regering te werk om ‘n lisensiestelsel te ontwikkel wat openbare en privaat nooddienste integreer:

ENG-MakhafulaOnFirefighters