# Die DA in Gauteng vra vir ‘n dringende reddingsoperasie by Tembisa-hospitaal weens ernstige personeeltekorte en stukkende toerusting. Jack Bloom die party sê slegs 40 van 213 vakante poste word gevul, terwyl sleutelleierskapsposisies vakant bly. Bloom waarsku tekorte aan mediese toerusting kan pasiëntsterftes en verkeerde diagnoses verhoog. Hy het ook vertragings in die herstel van brandbeskadigde dele van die hospitaal gekritiseer, aangesien nooddienste onder druk bly:
DA vra reddingsending by Tembisa-hospitaal [KLANK]
ENG-BloomOnTembisa