# Die DA eis ‘n dringende ondersoek na die Departement van Korrektiewe Dienste nadat die departement opgeblaasde pryse vir voedselvoorrade betaal het. Dit sluit 726-rand in vir ‘n liter kookolie en meer as drie-duisend-700-rand vir souspoeier. Pryse is later skerp verlaag nadat kontrakte hersien is. Die DA-lid, Janho Engelbrecht, sê die oorspronklike kontrakte, wat 115 verskaffers betrek, weerspieël moontlike korrupsie of ernstige verkrygingsmislukkings:
DA vra forensiese ondersoek na verkrygingskandaal by Korrektiewe Dienste [KLANK]
ENG EngelbrechtGravyScandal