Skip to content

DA vra dringende parlementêre optrede teen Ramaphosa se hofaansoek te midde van sperdatum [KLANK]

# Die DA sê die Parlement se ampsklagkomitee het nie die regsgesag om president Cyril Ramaphosa se hofaansoek om die skrapping van die ampsklagproses te betwis nie. Die Parlement se Grondwetlike en Regsdienstekantoor beveel aan die aansoek moet teengestaan word. Die DA-parlementslid Glynnis Breytenbach sê die speaker van die Nasionale Vergadering moet hofstukke teen die interdik-aansoek indien voor môre se sperdatum. Sy beklemtoon enige vertragings kan die Parlement se grondwetlike verantwoordelikhede ondermyn:

ENG-BreytenbachOnOppose