Skip to content

DA verwelkom Wes-Kaapse Staande Komitee se plan om gereedheid vir die nuwe toeriste-aankomste te bepaal [KLANK]

# Die DA het die plan van die Wes-Kaapse Staande Komitee oor Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme verwelkom, om gereedheid vir nuwe toeriste-aankomste vir die komende feestyd te bepaal. Die party sê die Komitee sal Woensdag vergader en met sleutelbelanghebbendes skakel om te verseker die provinsie se toerisme-infrastruktuur, besoekersbestuurstelsels en ondersteuningsdienste is ten volle voorbereid. Noko Masipa van die DA sê die komende feestyd gaan na verwagting een van die besigste ooit wees:

ENG NokoonArrivals