Skip to content

DA veroordeel salarisse wat steeds aan geskorste senior gesondheidsamptenare betaal word [KLANK]

# Die DA sê dissiplinêre stappe vorder nie teen senior amptenare van die Departement van Gesondheid wat in hegtenis geneem is in verband met beweerde korrupsie oor die Bulkeng-suurstofaanleg-tender van 428-miljoen-rand. Die party beweer direkteur-generaal Sandile Buthelezi, adjunkdirekteur-generaal Percy Mahlati en finansiële hoof Phaswa Mamogale wat geskors is, ontvang steeds miljoene-rand in salarisse. Michéle Clarke van die DA sê daar is geen duidelike tydlyn vir hul dissiplinêre verhore nie:

ENG ClarkeOnContinuedSalaries