Skip to content

DA verdedig Kohler Barnard te midde van oproepe om uit Ad Hoc-komitee te tree [KLANK]

# Die DA Parlementslid Ian Cameron het sy partykollega Dianne Kohler Bernard verdedig na aandrang deur sommige LP’s dat sy uit die Ad Hoc-komitee moet tree. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi het Kohler Barnard by die Madlanga-kommissie daarvan beskuldig dat sy die wet oortree het. Cameron voer aan LP’s moet nie op onbewese bewerings veroordeel moet nie. Hy het die belangrikheid van regverdige ondersoek vir alle openbare amptenare beklemtoon:

ENG-CameronOnBernard