Skip to content

DA tevrede met opklaring van agterstand in kankerbiopsies in Johannesburgse laboratorium [KLANK]

# Die DA in Gauteng verwelkom die vordering wat gemaak is met die verwydering van kankerbiopsie-agterstande in die Charlotte Maxeke Hospitaal. Die DA-lid, Jack Bloom, sê privaat laboratoriums het duisende monsters verwerk en ander staatslaboratoriums het ook hul ondersteuning gebied nadat pasiënte maande lank gewag het vir dringende uitslae. Hy waarsku personeeltekorte bly ‘n uitdaging, maar sê nuwe opleiding en digitale patologie verbeter kankerdiagnose en behandelings-omkeertye:

ENG-BloomOnBiopsys