Skip to content

DA soek bevestiging dat bykomende bewyse oor Daybreak Foods die SOE bereik het [KLANK]

# Die DA het aan president Cyril Ramaphosa geskryf om te bevestig dat bykomende bewyse, oor beweerde staatskaping by die mislukte pluimveeplaas Daybreak Foods, na die Spesiale Ondersoekeenheid verwys is. Die Openbare Beleggingskorporasie is ‘n groot belegger in die onderneming. Andrew Bateman van die DA sê die Presidensie het voorheen bevestig dat die party se oorspronklike versoek vir ‘n SOE-ondersoek vir evaluering verwys is. Hy sê die DA wil nou verseker dat die bykomende rekords ook by die evaluering in ag geneem word:

ENG BatemanONDaybreak