# Die DA in Johannesburg het geskryf aan die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, om sy ingryping te eis in wat hy, die stad se voortgesette oortreding van Artikel 56 van die Munisipale Stelselswet, noem. Die DA beweer die waarnemende bedryfshoof, Helen Botes, is sonder die goedkeuring van die raad aangestel:
DA skryf aan minister Hlabisa oor beweerde onreëlmatige aanstelling van Helen Botes as waarnemende bedryfshoof [KLANK]
ENG BelindaonIrregularAppointment