# Die DA in Tshwane vra die metro om ʼn hofuitspraak teen die Mpumalanga-agentskap vir Ekonomiese Groei te gebruik om eienaarskap van die Ekandustria-nywerheidspark te verseker. Die Hooggeregshof in Pretoria het MEGA opdrag gegee om Tshwane meer as 231-miljoen-rand te betaal vir water-, sanitasie- en elektrisiteit-dienste. Cilliers Brink van die DA sê die nywerheidspark het oor jare van verwaarlosing duisende werksgeleenthede verlore laat gaan. Hy sê as dit onder Tshwane se beheer is, kan dit privaat belegging lok en indiensneming laat herleef:
DA sê Tshwane moet eienaarskap van Ekandustria-nywerheidspark verseker [KLANK]
ENG BrinkONEkandustria