Skip to content

DA se teenkanting teen hoë rekeninge dui op Tshwane se rekeningkrisis [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê die stad het reeds erken dat inwoners wat reeds die weeklikse vullisverwyderingsdiens gebruik, dubbel gefaktureer is deur middel van die sogenaamde stadsreinigingsheffing. Cilliers Brink van die DA sê die heffing is nie bedoel vir huishoudings wat reeds meer as 400-rand per maand aan Tshwane betaal vir weeklikse vullisverwydering nie. Hy sê tog is duisende van hierdie rekeninge met ‘n bykomende 223-rand vir stadsreiniging belas:

ENG CilliersonHighBill