Skip to content

DA sê minister Tau sleep sy voete terwyl SABS-krisis verdiep [KLANK]

# Die DA sê hy is bekommerd oor die vertraging in die ondersoek na wanadministrasie by die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde. Toby Chance van die DA sê in Februarie vanjaar het die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, onder die druk van die Demokratiese Alliansie, TSU International aangestel om bewerings van wanadministrasie by die SABS te ondersoek wat verlede Augustus na vore gekom het. Hy sê die TSU se verslag sou teen die einde van Junie ingedien word:

ENG TobyonSABS