Skip to content

DA sê minister McKenzie buit Mzansi Golden Economy-fonds uit om politieke bondgenote te beloon [KLANK]

# Die DA vra in ‘n brief aan die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Sport, Kuns en Kultuur, Joe McGluwa, dat minister Gayton McKenzie en die Mzansi Golden Economy-beoordelingspaneel voor die Parlement gedaag word. Leah Potgieter van die DA sê die voortgesette ontduiking van toesig kan nie toegelaat word terwyl openbare fondse na bewering vir politieke veldtogte gebruik word nie:

ENG LeahonMcKenzie