# Die DA in Gauteng beskuldig premier Panyaza Lesufi dat hy nie optree teen korrupsie-beskuldigde amptenare nie en hul herontplooiing toegelaat het. Woordvoerder Solly Msimanga eis hulle moet op die nasionale swartlys geplaas word. Hy sê die voormalige Gautengse departementshoof van Gesondheid, Arnold Malotana, wat met die Tembisa-hospitaalskandaal en ondersoeke deur die Spesiale Ondersoekeenheid verbind word, is intussen as departementshoof vir Openbare Veiligheid in Johannesburg aangestel:
DA sê Lesufi se mislukking maak heraanstelling van korrupte amptenare in Gauteng moontlik [KLANK]
ENG MsimangaOnCorruotAppointments