Skip to content

DA sê geen vordering oor Lughawensmaatskappy van SA se brandstofvoorsieningskrisis [KLANK]

# Die DA sê die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika se medium- en langtermynplanne om die bestendige voorsiening van brandstof by belangrike lughawens te verseker wek diep kommer. Terwyl ‘n korttermyn-veiligheidsmaatreël ingestel is, is daar steeds geen betekenisvolle vordering vir ‘n langtermyn, volhoubare oplossing nie. Chris Hunsinger van die DA sê die party is ontsteld oor die voortdurende gebrek aan koördinasie en vordering in sleuteldepartmente wat verantwoordelik is vir die waarborg van Suid-Afrika se lugvaartbrandstofvoorraad:

AFR ChrisonFuelSupply